CALL US NOW 051 444 6143
DONATE NOW

All Posts by FCIA

VVA verlies

Elria Wessels Vrystaat- versorging in Aksie het die afgelope maand met groot leedwese kennis geneem van die skielike afsterwe van Elria Wessels (72). Sy was ‘n wel bekende Anglo-Boere-oorlog navorser en het vanaf 1979 as Senior Geesteswetenskaplike Navorser by die Oorlogsmuseum van die Boererepublieke gewerk. Na 26 jaar diens by

Read More

Uitdagings vir ouer persone gedurende die Feesgety

Kersfees is ‘n tyd vir samesyn met vriende en familie.  Ouer persone ervaar dit dikwels as die tyd waarin hulle diè onthou wat hulle reeds verloor het. Dit is dikwels ‘n tyd van refleksie en herinnering. Eensaamheid raak 1 uit elke 5 ouer persone.  Gedurende die opwinding en energie van

Read More

Voluntary work at FCIA

Although the profile of the volunteers has changed considerably over the years, their services are constantly indispensable and it continues to form the backbone of the FCIA. They are the gears that help the mechanism run smoothly and it is important to give them the recognition they deserve. VOLUNTEER/GIVER Voluntary

Read More

Seënwense van die voorsitter van Hoofbestuur – Henriëtte Wessels

Novembermaand…wanneer die Jakarandas blom, studente hul eksamenpenne neersit en moeders begin koekies bak, weet ons dit in Kersfeestyd!  Kersfeesliedjies oral en die geskenkkoors begin.  Kinders droom al wat hulle geskenke vir Kersfees gaan wees. Dit herinner my aan ‘n kosbare geskenk deur Jesus aan ons geskenk.  Het ons dit al

Read More

VVA Nuus | FCIA News: Bethlehem

As deel van Erfenisdag het die jeugorganisasie, Die Voortrekker, se kinders ‘n ossewa en klei-osse gemaak waarna die bestuurder die inwoners vertel het hoekom ons Erfenisdag moet vier.

Read More

VVA Nuus | FCIA News: Harrismith

The After School Care Centre (ASCC) is a project of the Free State Care in Action – a non-profitable charity organisation. The ASCC provide after school care for up to 30 poor and underprivileged primary school children under the supervision of three teachers. The purpose is to provide a safe

Read More

VVA Nuus | FCIA News: Ficksburg

VVA Ficksburg se voorsitter het ‘n “Witolifant-tafel” gereël waar gemeenskapslede, vrywilligers en vriende goedere geskenk het. Dit was harde, maar lekker werk en R3 000 is ingesamel…ons was verbaas, aangesien dit ‘n baie stil dag was. Ons is dankbaar vir die Ficksburg gemeenskap wat ons ondersteun het. Die fondse word

Read More

VVA Nuus | FCIA News: Bloemfontein

Augustusmaand is tradisioneel Omgee-maand vir VVA. In 2021 val die fokus ongetwyfeld op Gesondheidspersoneel wat met prysenswaardige vlakke van veerkragtigheid en volharding daagliks omsien na mense wat met die dodelike virus besmet is. Gesondheidspersoneel stel hul eie lewens in gevaar om ander te versorg, te verpleeg en medies te behandel

Read More