Ons almal besef hoe belangrik gereelde kommunikasie met geliefdes is. En as gevolg van die pandemie het ons al hoe meer gebruik maak van digitale platforms om hierdie kommunikasie te laat gebeur. Die tema van die Verenigde Nasies se internasionale dag van ouer persone 2021 “Digitale gelykheid vir alle ouderdomme”
Ons leef onder geweldige druk en oral duik die term “uitbranding” op. Wat is uitbranding? Waar kom dit vandaan? Wat kan ek doen om nie in dié strik te trap nie? Uitbranding is ‘n toestand van emosionele, fisiese en geestelike uitputting wat veroorsaak word deur oormatige en langdurige spanning. Dit
“There is no magic to achievements. It’s really about hard work, choices and persistance.” – Michelle Obama Op 1 Junie 2020 het Vrystaat-Versorging in Aksie ‘n nuwe bestuursmodel van deelnemende bestuur aanvaar. Die gesag van die organisasie is afgewentel na drie (3) bestuurders wat verantwoordelikheid sou neem vir besluitneming en
Waar het jy gematrikuleer? Fort Beaufort Hoërskool, in my geliefde Oos-Kaap. Waar het jy gegradueer en in watter jaar? PU vir CHO (Potchefstroom), 1987 Wat het jy gedoen vanaf datum gegradueer tot en met aanstelling by VVA? Dis ‘n laannng storie … 😊 Ek het in Klerksdorp maatskaplike
Matric – Moemedi High School Motheo Tvet College ( N6 Human Resources) University of the Free State ( Bachelor of Social Work) 2018 Student Practical work – Cyril Ramaphosa Foundation 2019 Student Practical work – Universitas Hospital 2020 Student Social work – Grey College Primary FREE STATE CARE in
Ek is ‘n gebore plaasmeisie uit die suide van Namibië, en niks maak my gelukkiger as Kalahari vlaktes en rooi sandduine nie. Ek sou myself beskryf as baie toeganklik en toegewyd. Ek hou daarvan om myself mondelings uit te druk en ek is altyd gretig om nuwe uitdagings en geleenthede
I am Mary Motsoeneng. I am from Bethlehem. I completed my social work degree last year at the North West University (Potch campus). I started working at VVA Bethlehem on the 1st April 2021. I also did my 2nd yr. practicals at VVA BHM. I am very outgoing and not
I completed my Grade 12 at Nala Secondary School in Thabakhubedu in 2004. In 2008 I received a certificate in Health care work from Health Icon Nursing College. From 2015 -2019, I was enrolled for my Bachelor of Social Work degree at UNISA. Currently I am busy with my B.A.
As people age, they often look into relocating. There are mainly 3 options available for older persons and their children to choose from when they need to decide on a care or living facility. Independent living When an elderly person still has the physical and mental capacity to live independently,