CALL US NOW 051 444 6143
DONATE NOW

Welkom

VVA provinsiale kantoor se projek – Bottels Vol Omgee | FCIA provincial office project – Bottles filled with Care

VVA takke en weldoeners van 23 dorpe in die Vrystaat het ingespring en leë koffiebottels  bymekaar gemaak, gewas en gevul  met rys, `n droë sopmengsel, lensies, `n vleisblokkie en `n pakkie soppoeier. Die wonderlike uitkoms van die projek was dat VVA Hoofkantoor, takke en weldoeners oor die Vrystaat meer as

Read More

Bottels Vol Omgee bring groot verligting in die Vrystaat | Bottles filled with Care bring great relief to the Free State.

English article below Bottels Vol Omgee bring groot verligting in die Vrystaat  Suid-Afrika het tans die hoogste werkloosheidsyfer in die wêreld wat beteken dat 1 uit 3 Suid-Afrikaners tans werkloos is. Dit is `n bekende feit dat werkloosheid, armoede en hongernood hand aan hand loop en dat dit `n geweldige

Read More

VVA Nuus | FCIA News: Welkom November 2021

STOELSAKKIES VIR GRAAD 1 Die dames van VVA Welkom se naaldwerk projek (SIYA TUNGA) het weer hierdie jaar vir 2022 se Graad 1 leerlinge stoelsakkies gemaak. Enige persoon wat ‘n bestelling wil plaas kan die takkantoor kontak by 057 352 7587

Read More