CALL US NOW 051 444 6143
DONATE NOW

Langdienstoekennings: Vrywilligers | Long Service Awards: Volunteers

Ons sê BAIE dankie vir ons ongelooflike VVA-vrywilligers wat langdienstoekennings ontvang het!

Van ‘n ongelooflike 70 jaar toegewydheid tot ‘n soliede twee dekades van uitstekende diens – julle is fantasties! Dankie dat julle ‘n regte verskil maak.

 

Hats off to our incredible FCIA volunteers who just snagged Long Service Awards!

From a whopping 70 years of dedication to a solid two decades of outstanding service – you rock!

Thank you for making a real difference.

 

VVA | FCIA Trompsburg Elizabeth Margaretha Van der Merwe 70 jaar | years
VVA | FCIA Trompsburg Maria Jacoba Taljard 20 jaar | years
Dagbreekwonings Annelize Neetling 42 jaar | years
VVA | FCIA Edenburg Maureen Bekker 33 jaar | years
VVA | FCIA Edenburg Erna Coetzee 22 jaar | years
VVA | FCIA Edenburg Marthie Jacobs 33 jaar | years
VVA | FCIA Edenburg Elodé Kingsley 28 jaar | years
VVA | FCIA Edenburg Sarie Kock 37 jaar | years
VVA | FCIA Edenburg Christine Kotzé 27 jaar | years
VVA | FCIA Edenburg Chrerry Olivier 21 jaar | years
VVA | FCIA Edenburg Nelsa Van Wyk 37 jaar | years
VVA | FCIA Edenburg Zuna Vosloo 26 jaar | years
VVA | FCIA Wepener Susanna Petronella Slabbert 40 jaar | years
VVA | FCIA Wepener Anna Susanna Burger 40 jaar | years
VVA | FCIA Ficksburg Marlene Israel 43 jaar | years
Huis Moria Marieta Visser 20 jaar | years
VVA | FCIA Botahville Lipale Daniel Kolobi 25 jaar | years
VVA | FCIA Ventersburg Magdalena Johanna du Plooy 23 jaar | years
Dagbreekwonings San-Marie Smith 31 jaar | years
Dagbreekwonings Lizette Prinsloo 29 jaar | years
Dagbreekwonings Trix Swanepoel 27 jaar | years
Dagbreekwonings Rene Van der Merwe 25 jaar | years
Dagbreekwonings Miemie Pretorius 30 jaar | years
VVA | FCIA Brandfort Vickey Le Roux 25 jaar | years