CALL US NOW 051 444 6143
DONATE NOW

VVA Nuus | FCIA News: Bloemfontein

Augustusmaand is tradisioneel Omgee-maand vir VVA. In 2021 val die fokus ongetwyfeld op Gesondheidspersoneel wat met prysenswaardige vlakke van veerkragtigheid en volharding daagliks omsien na mense wat met die dodelike virus besmet is.

Gesondheidspersoneel stel hul eie lewens in gevaar om ander te versorg, te verpleeg en medies te behandel en maak op hierdie wyse `n geweldige bydra in die stryd teen Covid-19. Bederfpakkies is aan Medi Clinic se personeel oorhandig.

 

 

 

The Woman’s Group at FCIA Bloemfontein had a skills development and training session, regarding the operating of a sewing machine and an overlocker.

The volunteer responsible for the training is Sue Pienaar from Pellissier Congregation. The ladies enjoyed the session tremendously and are looking forward to make their own aprons with their newly acquired skills.