CALL US NOW 051 444 6143
DONATE NOW

VVA Nuus | FCIA News: Ficksburg

VVA Ficksburg se voorsitter het ‘n “Witolifant-tafel” gereël waar gemeenskapslede, vrywilligers en vriende goedere geskenk het. Dit was harde, maar lekker werk en R3 000 is ingesamel…ons was verbaas, aangesien dit ‘n baie stil dag was.

Ons is dankbaar vir die Ficksburg gemeenskap wat ons ondersteun het. Die fondse word aangewend om kospakkies mee aan te vul.

 

 

Die kleuters van Kindi Care, Ficksburg het hul harte oopgemaak vir minderbevoorregte gesinne deur blikkies kos te skenk aan VVA Ficksburg.