CALL US NOW 051 444 6143
DONATE NOW

Boodskap van Henriëtte Wessels | Message from Henriëtte Wessels

Boodskap van Henriëtte Wessels | Message from Henriëtte Wessels

“Oor die jare moes VVA al soveel verander, aanpas, vernuwe en uit die boks dink. Ons het selfs `n naamsverandering ondergaan en ons embleem verander. Alles lyk anders, ons bestuursmodel, ons ondersteuners, bronne van inkomste, ons kliëntebasis, asook ons vrywilligerprofiel. `n Baie belangrike Nasionale verkiesing lê voor die deur. Subsidies is in

Read More

LANGDIENSTOEKENNINGS: PERSONEEL | LONG SERVICE AWARDS: PERSONNEL

Applous vir ons besonderse VVA-personeel wat Langdienstoekennings ontvang het! Van ‘n indrukwekkende 40 jaar van toewyding tot ‘n stewige dekade van toegewyde diens – jy is merkwaardig! Dankie vir jou blywende impak.   Applause for our exceptional FCIA staff receiving Long Service Awards!  From an impressive 40 years of commitment

Read More

Langdienstoekennings: Vrywilligers | Long Service Awards: Volunteers

Ons sê BAIE dankie vir ons ongelooflike VVA-vrywilligers wat langdienstoekennings ontvang het! Van ‘n ongelooflike 70 jaar toegewydheid tot ‘n soliede twee dekades van uitstekende diens – julle is fantasties! Dankie dat julle ‘n regte verskil maak.   Hats off to our incredible FCIA volunteers who just snagged Long Service

Read More

The need for disaster social work management

The importance of mental health services increased over the years and mental health has been included in various international policies and national legislation. During disasters, a person’s state of well-being is affected and therefore, it is essential to include mental health services during disaster risk management that focus on the

Read More

Die Oudword

So eenkant, alleen op sy stoel, sit hy met sy hande in sy skoot gevou. Hy het die pad van die lewe gestap. Soms was daar geluk, soms het die hartseer sommer vir weke of  maande op sy skouers gesit en vaskleef, asof die leed nie erg genoeg was nie,

Read More

VVA Groet vir Sarie

In Spreuke 15 staan daar: ‘n sagte woord laat die woede bedaar.  Dit is wat Sarie vir ons beteken.  Nooit kwetsende woorde nie.  Deernis na die werkers en kliënte.  Nooit gefokus op haarself nie.  So is haar gesindheid en ‘n voorbeeld vir ons almal om van te leer. Dankie vir

Read More

Kersboodskap 2022 | Christmas message 2022

Het jy al ooit daaraan gedink dat ALLES in die lewe VERANDER? Binne ons en om ons: niks bly dieselfde nie.   Seisoene verander… Lekker of sleg, Ons ouderdom verander… Ons huwelikstatus verander… Willekeurig of onwillekeurig Regerings verander… ten goede of ten kwade Kinders word groot en verlaat die “nes”…

Read More