CALL US NOW 051 444 6143
DONATE NOW

VVA provinsiale kantoor se projek – Bottels Vol Omgee | FCIA provincial office project – Bottles filled with Care

VVA provinsiale kantoor se projek – Bottels Vol Omgee | FCIA provincial office project – Bottles filled with Care

VVA takke en weldoeners van 23 dorpe in die Vrystaat het ingespring en leë koffiebottels  bymekaar gemaak, gewas en gevul  met rys, `n droë sopmengsel, lensies, `n vleisblokkie en `n pakkie soppoeier. Die wonderlike uitkoms van die projek was dat VVA Hoofkantoor, takke en weldoeners oor die Vrystaat meer as

Read More

VVA dienste bring hoop vir ouer persone in die Vrystaat | FCIA services bring hope to older persons in the Free State

Vrystaat-Versorging in Aksie se dienste aan ouer persone is gebaseer op die beginsels vervat in die Nasionale Plan van Aksie vir Ouer Persone, sowel as die huidige regeringsbeleid.  Dienste fokus hoofsaaklik op: Ouer Persone en Ontwikkeling Bevordering van die gesondheid en welsyn van ouerwordende persone Skep van ‘n ondersteunende omgewing

Read More

Nuusbrokkies/News Snippets: VVA/FCIA Parys, Bloemfontein, Dealesville, Fouriesburg, Edenburg & Smithfield 

VVA / FCIA PARYS Groot opgewondenheid het geheers toe VVA Parys genooi is om saam met @HOG Bloemfontein (Harley Owners group)🏍 te kuier by Parys se vliegveld.✈ Tydens die geleentheid het die “bikers” ‘n tjek van R5 000💰 aan VVA Parys oorhandig. Baie dankie aan HOG Bloemfontein vir jul bydrae en dat

Read More

Bottels Vol Omgee bring groot verligting in die Vrystaat | Bottles filled with Care bring great relief to the Free State.

English article below Bottels Vol Omgee bring groot verligting in die Vrystaat  Suid-Afrika het tans die hoogste werkloosheidsyfer in die wêreld wat beteken dat 1 uit 3 Suid-Afrikaners tans werkloos is. Dit is `n bekende feit dat werkloosheid, armoede en hongernood hand aan hand loop en dat dit `n geweldige

Read More

Nuusbrokkies/News Snippets: VVA Parys, Vrede, Rouxville, Wepener, Harrismith, Smithfield, Zastron

VVA PARYS / FCIA PARYS VVA Parys het as deel van Kinder- beskermingsweek ‘n bewusmakingsaksie geloods en die kinders bederf met vrugte. #Kinderbeskermingsweek As part of Child Protection Week, FCIA Parys initiated an awareness campaign and pampered the youngsters with fruit. #ChildProtectionWeek   VVA VREDE/ FCIA VREDE VVA Vrede se

Read More

VVA Frankfort: Pleegkinders word uitskieters

Op Mandela dag (18 Julie) het twee netjiese jongmans hul verhaal en VVA Frankfort kantoor se betrokkenheid in hul lewens gedeel by `n heerlike saam-kuier geleentheid. Hulle het na hul ouers se dood, saam met vier van hul sibbes, by hul grootouers in Namahadi, Frankfort kom woon en is in

Read More

VVA Wesselsbron vier vanjaar hul 70 ste bestaansjaar

VVA Wesselsbron vier vanjaar hul 70 ste bestaansjaar.  Die geleentheid is die naweek gevier met ‘n spog geleentheid in Wesselsbron Lodge waar tydens daar met dankbaarheid teruggekyk is oor 70 jaar se werksaamhede. VVA WESSELSBRON 1952 – 2022 Oranje Vroue Vereniging is op 15 November 1952 gestig nadat ‘n handjie

Read More

Noodtoestand in Parys

Die ongelooflike omgee van mense wat hande gevat het met  VVA Parys, na die dorp vanaf Vrydagoggend, 1 Julie 2022 sonder waarskuwing, in algehele donkerte en sonder ‘n druppel  water in die krane gelaat is, kan nie na waarde geskat word nie. Sondagoggend, 3 Julie het van die personeel en

Read More

Hoopdraer vir 2022 – Chantell Wiesner

Die Maatskaplikewerkersgilde in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se Wil-om-te-help het die Hoopdraer-toekenning geskep om erkenning te gee aan Maatskaplike Werkers wat ‘n onblusbare passie vir hul werk het en ondanks moeilike omstandighede die fakkel van hoop in hulle gemeenskappe bly dra. Hierdie toekenning het behels dat die gemeenskap ‘n

Read More