CALL US NOW 051 444 6143
DONATE NOW

Blog

The need for disaster social work management

The importance of mental health services increased over the years and mental health has been included in various international policies and national legislation. During disasters, a person’s state of well-being is affected and therefore, it is essential to include mental health services during disaster risk management that focus on the

Read More

Die Oudword

So eenkant, alleen op sy stoel, sit hy met sy hande in sy skoot gevou. Hy het die pad van die lewe gestap. Soms was daar geluk, soms het die hartseer sommer vir weke of  maande op sy skouers gesit en vaskleef, asof die leed nie erg genoeg was nie,

Read More

Kersboodskap 2022 | Christmas message 2022

Het jy al ooit daaraan gedink dat ALLES in die lewe VERANDER? Binne ons en om ons: niks bly dieselfde nie.   Seisoene verander… Lekker of sleg, Ons ouderdom verander… Ons huwelikstatus verander… Willekeurig of onwillekeurig Regerings verander… ten goede of ten kwade Kinders word groot en verlaat die “nes”…

Read More

VVA provinsiale kantoor se projek – Bottels Vol Omgee | FCIA provincial office project – Bottles filled with Care

VVA takke en weldoeners van 23 dorpe in die Vrystaat het ingespring en leë koffiebottels  bymekaar gemaak, gewas en gevul  met rys, `n droë sopmengsel, lensies, `n vleisblokkie en `n pakkie soppoeier. Die wonderlike uitkoms van die projek was dat VVA Hoofkantoor, takke en weldoeners oor die Vrystaat meer as

Read More

VVA dienste bring hoop vir ouer persone in die Vrystaat | FCIA services bring hope to older persons in the Free State

Vrystaat-Versorging in Aksie se dienste aan ouer persone is gebaseer op die beginsels vervat in die Nasionale Plan van Aksie vir Ouer Persone, sowel as die huidige regeringsbeleid.  Dienste fokus hoofsaaklik op: Ouer Persone en Ontwikkeling Bevordering van die gesondheid en welsyn van ouerwordende persone Skep van ‘n ondersteunende omgewing

Read More

VVA Wesselsbron vier vanjaar hul 70 ste bestaansjaar

VVA Wesselsbron vier vanjaar hul 70 ste bestaansjaar.  Die geleentheid is die naweek gevier met ‘n spog geleentheid in Wesselsbron Lodge waar tydens daar met dankbaarheid teruggekyk is oor 70 jaar se werksaamhede. VVA WESSELSBRON 1952 – 2022 Oranje Vroue Vereniging is op 15 November 1952 gestig nadat ‘n handjie

Read More

Hoopdraer vir 2022 – Chantell Wiesner

Die Maatskaplikewerkersgilde in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se Wil-om-te-help het die Hoopdraer-toekenning geskep om erkenning te gee aan Maatskaplike Werkers wat ‘n onblusbare passie vir hul werk het en ondanks moeilike omstandighede die fakkel van hoop in hulle gemeenskappe bly dra. Hierdie toekenning het behels dat die gemeenskap ‘n

Read More

Ouer word is ‘n gegewe…

Vandag kan die meeste mense verwag om 60 jaar en ouer te word.Die 60 jariges kan verwag om vir ongeveer nog 22 jaar te lewe.  Elke persoon verdien egter die geleentheid om ‘n lang en gesonde lewe te hê en gesond te verouder.Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO 2020:3) definieer gesonde

Read More