Prentjie deur/ Image by Freepik Die bevolking van Suid Afrika, asook die mense van die Vrystaat verarm op `n daaglikse basis as gevolg van die stygende lewenskostes en die hoë werkloosheidssyfer in ons land en provinsie. Armoede loop hand-aan-hand met hongernood, mense wat nie meer oor genoegsame bronne beskik om