Prestasietoekenning vir 2023 – Administratiewe beampte van die jaar – Karin Volschenk (VVA Harrismith) Haar werk getuig van pligsgetrouheid en lojaliteit. Sy is altyd gewillig om `n taak uit te voer en is `n staatmaker in VVA Harrismith se kantoor. Haar betrokkenheid by VVA Harrismith se nasorgsentrum demonstreer dat sy