CALL US NOW 051 444 6143
DONATE NOW

Prestasie

Residensiële Fasiliteit van die Jaar | Residential Facility of the Year

Prestasietoekenning vir 2023 – Residensiële Fasiliteit  van die Jaar (Anneke Bezuidenhout Wisseltrofee) – Vrystaat Bejaardesorgsentrum (Mooihawe) Die dienslewering wat hierdie fasiliteit lewer is so hoog aangeskryf dat daar bykans `n 100% besetting is.  Inwoners verlaat selde die fasiliteit en skuif slegs tussen opsies van dienste rond, aangesien daar in alle

Read More

Gesubsidieerde Tak Van Die Jaar | Subsidised Branch Of The Year

Prestasietoekenning vir 2023 – Gesubsidieerde Tak Van Die Jaar (Noitjie Van Die Onderveld Wisseltrofee) VVA Bloemfontein Die tak funksioneer optimaal met `n aktiewe bestuur, `n span gedrewe vrywilligers en lojale personeel wat daartoe verbind is om VVA se missie en visie uit te leef.   Die tak is `n ware ambassadeur

Read More

Behuisingseenheid van die Jaar | Housing Unit of the Year

Prestasietoekenning vir 2023 – Behuisingseenheid van die Jaar – VVA Rushof (Hennenman) Vir die eerste keer in die organisasie se geskiedenis word daar `n toekenning gemaak aan `n behuisingseenheid wat dienste lewer aan ouer persone. VVA Rushof beskik oor huureenhede, asook bewoningsregeenhede en handhaaf `n 100% besetting, ongeag moeilike omstandighede.

Read More

Hulpwerker van die Jaar | Support Worker of the Year

Prestasietoekenning vir 2023 – Hulpwerker Van Die Jaar – Anria Van Niekerk (VVA Ficksburg) Vir 28 jaar sorg Anria dat alles in VVA Ficksburg kantoor glad verloop.  Haar werk is van hoogstaande gehalte. Sy is `n ondersteuningspilaar vir haar kollegas en Ficksburg se gemeenskap.   Achievement Award for 2023 – Social

Read More