CALL US NOW 051 444 6143
DONATE NOW

VVA Kongres 2023

VVA KONGRES 2023

null

VVA VIER 115 JAAR!

VVA bly  na 115 jaar ‘n baken van hoop in ‘n samelewing waar mense gekonfronteer word met moedeloosheid en ernstige nood.Read More »
null

VVA SE 31ste KONGRES

Hoofbestuur is die hart van VVA in die Vrystaat. `n Belangrike rol van Hoofbestuur is om te verseker dat die organisasie op hoogte bly van wetgewing in terme van dienslewering, befondsing/finansies en personeelaangeleenthede.Read More »
null

BOODSKAP VAN HENRIËTTE WESSELS

Oor die jare moes VVA al soveel verander, aanpas, vernuwe en uit die boks dink. Ons het selfs `n naamsverandering ondergaan en ons embleem verander.Read More »
null

GASSPREKER JOHANNES DE VILLIERS

Johannes de Villiers was die gasspreker by die kongres. Hy is `n Afrikaanse skrywer en onderwerpe soos “mindfulness”, meditasie en positiewe sielkunde lê hom na aan die hart.Read More »

LANGDIENSTOEKENNINGS 2023

Kongresgangers is bederf met musiek, mooi tafels en `n lekker ete!

Takke ontwikkel besondere en kreatiewe produkte en verkoop dit vir ekstra fondse. So het VVA Bloemfontein, VVA Edenburg en VVA Wesselsbron hul produkte tydens die kongres vertoon en verkoop.